Kort Video: https://1drv.ms/v/s!AoS36dRq5ms9hNpqdssJT2CJsc0X0w?e=xo7flI
Meer Inligting: https://kandelaar.org/Eerstejaarskamp/
Inskrywings: https://forms.gle/Ldz7BYy9Fecp2Kgz6
Facebook: https://www.facebook.com/ngkandelaar
Geloofsdokumente, Belydenisskrifte en Formuliere van die NG Kerk, kan vanaf die Kerk Argief se webtuiste verkry word, deur hierdie skakel te kliek.
Die Bestuurshandleiding vir Diensverhoudinge in die NG Kerk (2022 se weergawe) kan afgelaai word as ‘n PDF (3 MB), deur op die skakel te kliek.
Enige kommentaar, aanbevelings of navrae na aanleiding van hierdie hersiene gids kan gerig word aan die Bestuurder: Algemene Taakspan Predikantesake (ATP), Dr. Dewyk Ungerer by [email protected]
Die A tot Z Beleid vir Predikante van die NG Kerk, kan hier afgelaai word: Beleid; Vorms PDF; Vorms Docx
‘n Omvattende handleiding vir Kerkkantoor personeel (PDF 4.4 MB), is deur Ds. Mossie Mostert van die Sinode Noord-Kaapland opgestel en kan hier afgelaai word: Handleiding vir Kerkantoorpersoneel