Missionale

08Sep 2017

Die volgende 4 gewoontes is geïdentifiseer as die belangrikste kenmerke waarop God ons laat fokus. 1. Reisend in die Rigting van God se Koninkryk Die gestuurde kerk het ’n reis ingesteldheid wat: Sy roeping verstaan as ’n getuienis van die Evangelie van die inbreking van God se regering. Daarna strewe om ’n instrument; ’n agent […]