Johan Gesels

28Jan 2018

Hoe gaan ons 2018 binne? Ek wonder, en toe lees ek weer Josua se boek… Bang, onseker, afhanklik: Ek voel vandag byna soos Josua voor die beloofdeland. Bietjie bang en onseker oor die toekoms. Hoe gaan dit met Goudland gaan in 2018? Hoe gaan die politiek van ons land uitspeel in 2018? Gaan daar uitkoms […]