• NG Kerk Sinode Goudland
    Om met God se liefde luisterende missionale gemeentes in God se wêreld te wees.
  • NG Kerk Sinode Goudland
    God se liefde met egtheid en omgee in die wêreld uitleef.
  • NG Kerk Sinode Goudland
    God se liefde met egtheid en omgee in die wêreld uitleef.
  • Skape en bokke
    “Die skape sal Hy regs en die bokke links van Hom laat staan” (Matt 25:33). Die eindoordeel het nie net te doen met ons innerlike lewe nie. Dit gaan oor ons harte en ons handel. Dus beslis ook oor ons uiterlike lewe. Of ons harte en lewe opreg is, word veral sigbaar in ons barmhartigheid […]
  • Volgens ons dade
    … sodat elkeen kan ontvang volgens wat hy tydens sy aardse lewe gedoen het, of dit nou goed was of kwaad (2 Kor 5:10). Met die eindoordeel sal nie net ons diepste hartsgeheime blootgelê word nie, maar ook ons dade, die dinge wat ons in groot geheimhouding gedoen of probeer doen het. Dit gaan op […]
  • Op die skerm van jou hart
    Here, U sien dwarsdeur my (Ps 139:1). ’n Paar jaar gelede het ’n deels lagwekkende, maar uiters veelseggende toneel afgespeel in een van die ateljees van die destydse SAUK in Durban. Twee van die personeellede het wederregtelik ’n TV in die SAUK-gebou gebruik om na ’n pornografiese video te kyk. Wat dié twee egter nie […]

KALENDER

<< Jul 2019 >>
MTWTFSS
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31 1 2 3 4