• NG Kerk Sinode Goudland
    Om met God se liefde luisterende missionale gemeentes in God se wêreld te wees.
  • NG Kerk Sinode Goudland
    God se liefde met egtheid en omgee in die wêreld uitleef.
  • NG Kerk Sinode Goudland
    God se liefde met egtheid en omgee in die wêreld uitleef.
  • Kosmetiek is nie weergeboorte nie
    “Elke boom word aan sy eie vrugte geken” (Luk 6:44). Die Heilige Gees moet ons van binne af nuut maak. Alle uiterlike pogings van ons kant om dit te doen is tot mislukking gedoem. En hoe dikwels probeer ons dit nie doen nie! Ons beoefen graag godsdienstige kosmetiek. Ons probeer onsself voor God mooi maak, […]
  • Weergeboorte
    … maar op grond van sy eie ontferming (Tit 3:5). Søren Kierkegaard, die groot Deense filosoof, skryf in een van sy boeke die volgende oor die mens: “Die mens is in sonde gebore en leef daarin. Ons kan vir onsself niks doen nie; ons kan onsself net benadeel. Ons begin vandag erken dat die mens […]
  • Die hond uit die hemel
    “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld” (Hand 1:8). Sedert Jesus se hemelvaart sit die Heilige Gees die werk van Jesus op aarde voort. Hy […]

KALENDER

<< Jun 2019 >>
MTWTFSS
27 28 29 30 31 1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30