• NG Kerk Sinode Goudland
    Om met God se liefde luisterende missionale gemeentes in God se wêreld te wees.
  • NG Kerk Sinode Goudland
    God se liefde met egtheid en omgee in die wêreld uitleef.
  • NG Kerk Sinode Goudland
    God se liefde met egtheid en omgee in die wêreld uitleef.
  • Ongelooflike genade 17th April 2019
    “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê” (Joh 3:16). Waarom is Jesus gebore? Wat is die diepste rede daarvoor? Gister het ons dit in ’n neutedop gestel: Omdat Hy mense liefhet, omdat […]
  • Sommer net 16th April 2019
    Ons het sy heerlikheid gesien (Joh 1:14). Ons het al so gewoond geraak aan die wonderlike evangelieboodskap dat God mens geword het dat ons nie meer die heerlikheid daarvan goed besef nie. Ons dink selde daaraan dat God ons netsowel in ons ellende kon gelaat het. Want die sonde en skuld waarin ons verval het, […]

KALENDER

<< Apr 2019 >>
MTWTFSS
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 1 2 3 4 5