• NG Kerk Sinode Goudland
    Om met God se liefde luisterende missionale gemeentes in God se wêreld te wees.
  • NG Kerk Sinode Goudland
    God se liefde met egtheid en omgee in die wêreld uitleef.
  • NG Kerk Sinode Goudland
    God se liefde met egtheid en omgee in die wêreld uitleef.
  • Kliek hier vir die 2020 en ouer vertalings van die Bybel aanlyn.

  • Vertrou die Here met jou hele lewe
    Lees Spreuke 3:1-10. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou op die regte pad laat loop (v  6). Spreuke is ’n boek propvol praktiese geloofslesse wat jou leer wat om te doen en wat nie. Dit verduidelik aan jou watter versoekings jy moet systap en hoekom. Ook wat jy moet sê, […]
  • Systap verkeerde paaie
    Lees Spreuke 2:1-12. Dit sal jou weghou van die verkeerde pad af (v 12). Die lewe is soos ’n pad. So vertel die Spreukeboek oor en oor. Soos dit maar met enige pad gaan, moet ’n mens seker maak dat jy op die regte roete is. So nie, verdwaal jy en beland waar jy nie moet […]
  • Wysheid = diens aan die Here
    Lees Spreuke 1:1-7. Kennis begin met die dien van die Here (v  7). Ons moet nie in die strik trap om te dink dat Spreuke net ’n boek vol mooi gedagtes is nie. Die Spreukeboek het ontstaan in ’n krisistyd aan die koninklike hof in Israel. Die leiers van die volk het besef dat die […]

KALENDER

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
M
T
W
T
F
S
S
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1